Ek wil onthou...
My naam is Zoë. My gunsteling kleur is geel en ek hou daarvan om scrunchies geel van kleur maak te maak.ek en my beste maat, Michaela, luister graag na my gunsteling lied, “Old Town Road” . Die beste kos in die wêreld is avokadopeer op roosterbrood (dit is wat ek dink). Die sportwat ek elke dag speel, is krieket. Ek hou daarvan om “Series of Unfortunate Events” op televisie te kyk. As ek nie besig is om te leer nie, lees ek graag lMedal for Leroy” , al het ek dit alreeds gelees. Dit is my gunsteling boek. As ek ouer is,wil ek ‘n mariene bioloog wees. ‘n Paar mense vir wir ek regtig respek het, is my en my pa. Nou wwet jy meer van my.
Een van my doelwitte is om ‘n skitterende krieketspeler te word. Krieket is my gunsteling sport en ek wil graag ver kom met krieket. Ek sal baie hRd werk en baie hard oefen. Nog ‘n droom wat ek het, is om Bali te besoek, omdat ek graag reis en ek van tropiese plekke hou. Ek sal probeer omnharder te werk op skool, sodat ek my ouers kan oorreed om bali toe te gaan. My laaste doel id om te leer hoe om die tromme te speel, want ek wil graag ‘n nuwe instrument leer. Ek sal my ma vra of ek vir lesse mag gaan.
Comments
Post a Comment